Musiek.Jamroom Blog
Musiek.Info Inligting
            <description><![CDATA[Daar is verskillende kwaliteit (bitrate) en lengte  musiek snitte op 
Musiek.Info. Dit hang af van die kunstenaar se besluit. 
Indie (Independent) Meeste kunstenaars is nie deel van 'n plate 
	etiket (Label) nie.
Wonderlik: Sommige kunstenaars stel hul musiek 
volledig vry en dit kan as hifi (160 bps) afgelaai en/of geluister word.
Bekendstelling: Sommige kunstenaars stel slegs hul musiek vry om na 
te luister om hulle bekend te stel.
Advertensie: Sommige kunstenaars se musiek is slegs te koop as 
	CDs, maar om 'n voorsmakie te kry waaroor hul kuns gaan, is daar lofi (32 
	bps)snitte, meestal van een minuut lengte, waarna geluister kan word en/of 
	soms afgelaai kan word.
CDs is te koop by 
Musiek.co.za
Beperkings: EMI getekende kunstenaars mag nie gebruik maak van 
	Musiek.Info nie a.g.v. kontraktuele ooreenkomste.
Welcome to Musiek.co.za!
            <description><![CDATA[Welkom by Musiek.co.za! Indien jy musiek het wat jy aan die wêreld wil voorstel. Of jou eie CD wat jy sukkel om te versprei of enige musiek wat aan jou behoort - dan is hierdie die regte plek.
Indien jy geteken het by musiek vervaardigers dan behoort die musiek nie aan jou nie - Hierdie is slegs vir ongetekende kunstenaars.
Ek hoop julle geniet Musiek.co.za Jamroom! ]]></description>